Share:

Riemland Gaste Huis

FIND
OUT
MORE
Contact: Irma Hattingh
Address: Heilbron Free State
Mobile: 082 560 5935
Riemland Gaste Huis 0 5 0

Avg of 0 Ratings

Your Rating

Categories:
General info
Die Riemland Gasteplaas is die ideale plek om na weg te breek. Dit is geleë in die Vrystaatse vlaktes en slegs 150km vanaf Johannesburg. Die venue kan by ons gehuur word vir verskeie funksies - troues, onthale, verjaarsdae en ons beskik ook oor konferensiefasiliteite vir 50 persone. Die Riemland Gasteplaas het ook bassdamme vir die visvangliefhebber. Open binnekort wynkelder. Wildritte kan ook vooraf gereël word. Verskeie wildsoorte word hier aangehou. Ons hou ook gereeld events met gaskunstenaars.