Kiekies En Troues

FIND
OUT
MORE
Contact: Sonja Smit
Address: , Gauteng, Gauteng
Mobile: 072 089 1145
Kiekies En Troues 0 5 0

Avg of 0 Ratings

Your Rating

Categories:
General info
Kiekies en Troues is ʼn unieke klein besigheid wat styl en elegansie kombineer om tydlose funksies /troues te skep vir ʼn leeftyd se herinneringe. Ons is gelee in Pretoria, wat ons toeganklik maak vir almal. Ons reis na die venue van jou keuse, of dit nou die platteland of middestad mag wees! Kiekies en Troues spesialiseer in: •Trou- en funksie koordinering •Trou- en funksie dekor spesialis •Kommersiële en leefstyl fotografie